Tom Courtenay

Tom Courtenay
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Daniel Courtenay
Geboorte 25 Februarie 1937 (1937-02-25)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1960–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Courtenay (gebore 25 Februarie 1937) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Loneliness of the Long Distance Runner (1962), Doctor Zhivago (1965), Nicholas Nickleby (2002), en 45 Years (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search